Back to website
Gas 1 · Vraag 1 van 8

Kom ons begin

Vul asseblief jou volle naam en van in.

Kontakbesonderhede

Ons sal dit slegs vir troue opdaterings gebruik.

Sien ons jou daar?

Sal jy ons trou naweek van 26 - 28 Maart 2027 kan bywoon?

Hierdie vraag is opsioneel.

Het jy enige dieetvereistes of allergieë?

Indien daar n shuttle-service is vanaf die lughawe na die venue (en terug), sal julle daarvan wil gebruik maak? Indien daar genoeg belangstelling is, sal verdere reelings getref word met julle as julle "Ja" kies.

Het jy ’n liedjie wat jy graag op die dansvloer wil hoor?

Sal jy kinders saambring? Indien ja, hoeveel kinders en watter ouderdom?

Wil jy vir iemand anders RSVP?

Jy kan nou dieselfde vrae vir die volgende persoon in jou party invul.